Kennisgewings en ander inligting

Algemene kennisgewings en ander inligting verskyn hieronder.

Besoek gerus My Regspleging vir kennisgewings wat verband hou met onder andere

uitslae van dissiplinêre sake en persone wie se Verblyfreg opgehef is.

Inligtingstuk

 Selfbeskikking 

Orania is ’n gemeenskap gevorm rondom die ideaal van selfbeskikking. Ieder en elk van ons wat in Orania woon het

Read More »