Kennisgewings en ander inligting
Algemene kennisgewings en ander inligting verskyn hieronder.
Besoek gerus My Regspleging vir kennisgewings wat verband hou met onder andere
uitslae van dissiplinêre sake en persone wie se Verblyfreg opgehef is.

Kennisgewing
Uiteensetting van Orania Regspleging
Orania is gevestig op die ideaal van Afrikaner-selfbeskikking as ’n deurlopende, praktiese proses wat reeds vandag uitgeleef word. Binne hierdie
June 4, 2026

Inligtingstuk
Selfbeskikking
Orania is ’n gemeenskap gevorm rondom die ideaal van selfbeskikking. Ieder en elk van ons wat in Orania woon het
June 4, 2026